Viëtnamees
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien gerus Viëtnamese.
Viëtnamees tiếng Việt | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Viëtnam Australië Frankryk Kambodja Kanada Laos Republiek van China Volksrepubliek China Verenigde State | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | 68 miljoen[1] | |
Rang: | 20 | |
Taalfamilie: | Austro-Asiaties Mon-Khmer Việt-Mường Viëtnamees | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Viëtnam | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | vi
| |
ISO 639-2: | vie
| |
ISO 639-3: | vie
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Viëtnamees (tiếng Việt) is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 68 miljoen mense in Viëtnam, Australië, Frankryk, Kambodja, Kanada, Laos, die Republiek China op Taiwan, die Verenigde State en die Volksrepubliek China gepraat word. Viëtnamees is die amptelike taal van Viëtnam en is verwant aan Khmer. Dit is voor Khmer die mees gesproke Austro-Asiatiese taal en die belangrikste inheemse taal van Indo-China. Sedert die Franse koloniale tydperk word Viëtnamees met 'n gemodifiseerde Latynse alfabet geskryf.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Vietnamese". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 17 September 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Viëtnamees.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Viëtnamees.